|
Suid-Afrikaanse bestuurskole is vinnig besig om hul groot internasionale ewekniee uit te stof In hierdie episode van Sake met Summit gesels Erika van der Merwe met Frik Landman die uitvoerende hoof van die bestuursontwikkelingsmaatskappy verwant aan die Universiteit van Stellenbosch se bestuurskool
Added:
848 days ago by
herda
Runtime: 6m4s | Views: 1481 |
Comments: 0
Not yet rated
|